LJ Swanepoel Art | Sal Jou Nooit Vergeet
'n Gedig in Afrikaans oor 'n mooi vrou op wie ek verlief was vir twee jaar, in Pretoria, Suid Afrika.
altyd onthou, gedig, poem, poetry, vergeet, kathrin, beautiful, mooi, liefde, love, ljswanepoel, south africa, creative writing, crush, cape town
15463
post-template-default,single,single-post,postid-15463,single-format-standard,woocommerce-no-js,ajax_fade,page_not_loaded,,hide_top_bar_on_mobile_header,qode-content-sidebar-responsive,columns-4,qode-theme-ver-13.2,qode-theme-bridge,wpb-js-composer js-comp-ver-5.4.5,vc_responsive

Nooit Vergeet

Nooit Vergeet

Nooit Vergeet

Bruin hare, bruin oë
Glimlag van bo
Een van die mooistes op aarde
Vol vreugde, vol waarde

Diamante en goud
‘n Kapel van hout
Hase en tulpe
Mense en stilte

Jy word nou syne
Gehoop jy is myne
Vrou van my drome
Word vir hom belowe

Kanse verby
Vergeet van my
Maar vir jou
Sal ek altyd onthou

© LJ Swanepoel – 2016
No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.