LJ Swanepoel Art | Sekelbos en Kiepersol
'n Gedig oor liefde tussen beste vriende, geskryf in Suid Afrika, Kaapstad.
sekelbos, kiepersol, water, fire, vuur, geskiedenis, vreugde, seer, geluk, onrus, poetry, poem, rots, God, afrikaans, gedig, liefde, love, ljswanepoel, verlief, in love, vriendskap, karla lieneke jonker, south africa, creative writing, best friends, cape town
15459
post-template-default,single,single-post,postid-15459,single-format-standard,ajax_fade,page_not_loaded,,hide_top_bar_on_mobile_header,qode-content-sidebar-responsive,columns-4,qode-theme-ver-13.2,qode-theme-bridge,wpb-js-composer js-comp-ver-5.4.5,vc_responsive

Sekelbos en Kiepersol

Sekelbos en Kiepersol Image

Sekelbos en Kiepersol

‘n Vriendskap, so dik, so fyn
Onbreekbare rots, skoon papier
Waters en vure so lyn aan lyn
Wat saak maak is die nou en hier

Geskiedenis was, die huidig is
Elke oomblik tel waardevol
Vreugde, seer, geluk, onrus
Soos Sekelbos en Kiepersol

Dis jy, dis ek, en dis God
Die skoon papier, dis ons twee
Hy’s die Rots waarop ons staan
Dus begin ons storie weer

Diepte, egte, vertoue, liefde
Niks, niemand kan dit verdeel
Jy, jy’s my keuse, my verliefde
Die toekoms gaan ons nie verveel.

© LJ Swanepoel – 2016
26 August 2016 – Strand)
No Comments

Sorry, the comment form is closed at this time.

%d bloggers like this: